Travel Page by Planet Ranger
Free Travel Web Page at planetranger.com
Home search About Advice

Goosen Home Page

Diary Entries

Monday, 05 December 2005

Location: Napier, New Zealand

Hi everyone!
Like u all know it was Callum's Birthday the 30 November and he turned 4 this year and in a year's time he will start with school!
They start school here when u turn five so Callum only turns 5 the end of the year and will then go to school in 2007!

My Granddad was here for a holiday and is flying to Australia tomorrow, we really enjoyed having him here and showing him around!

It's still going great with all of us here can't believe it is Christmas almost, it will be our first Christmas in New Zealand and really looking forward to it!

Miss everyone and leave a message if u look at the site please!

Tata Ilka and Callum!

Monday, 07 November 2005

Location: Napier, New Zealand

Hi almal,
Het ateindelik tyd om op my web-site te spandeer en nuwe foto's op te sit! Die weer was van Woensdag ongelooflik mooi en warm! Ek, Daneel en Callum het van Woensdag af Ocean Beach toe gegaan en Nicolene, Phylip en Bruce het Woendag en Donderdag aand ook daar geslaap, Vrydag aand het Olivia en Diaan saam ons daar geslaap en Saterdag het Sandy en Grant daar geslaap! Dit was rerig baie lekker die weer kon nie beter gewees het nie, ek kon gelukkig so bietjie 'n tan vang!!! Ek het foto's op gesit van die naweek by Ocean Beach sodat julle kan sien hoe mooi is dit hier en 'n idee kry van die plek!! My ma, Nicolene en Bruce het die naweek op gery om my oupa Dinsdag op die lughawe te gaan haal ons almal sien baie uit daarna gaan lekker wees om hom hier te he en vir hom die mooi wereld hier te wys!!
Hoop dit gaan nog goed met almal en geniet die foto's!!
Tata Ilka en Callum!!

Thursday, 29 September 2005

Location: Napier, New Zealand

Hi everyone,
We've been well the weather is starting to get better and that means we can start doing more things, go sight-seeing more and oh yes more braai's!
I will update the site every now and then with more pics so just keep looking!
Nicolene and Phylip are here now and they loving it! It is nice having them here!
Hope u enjoy the photo's!
Hope everyone is fine!
Bye Kiwi Becker's


Photos - Click Below

Leave a Message

Name:

Email (optional):

Message:

Travelling Soon?

Get Your own Planet Ranger Travel Page. Click Here


Recent Messages

From Joni
Hi gogga, nous ek wee in snot en trane!!! Danki v die foto`s. ek hoop jy het daai seuntjie van ons `n helse soen gegee op sy b-day v d tannie van hom af. ek verlang julle vreeslik baie. jy moet begin eet jy gan deur jou eie dinges val, se v Daneel jy gani meer saam rugby of krieket speel nie, want jy kry teveel oefening en te min kos in. Anders gan hy met my te doen kry!!! joke net, jy lyk moer goed,o ja en die ligter hare pas jou mooi. so wanner hou ons troue? nee wag seblief nie nou al ni, moet eers genoeg tyd he om `n date te kry, want dit gan so 2 jaar vat. love julle lots. mwha
Response: Hi gogga dankie vir die boodskap is bietjie baie imosioneel aan die kant verlang baie na almal aan daai kant! Moenie warrie nie sal wag tot jy 'n date het al vat dit 2 jaar! Hoop jy geniet jou vakansie en sal vir jou 'n email stuur in die week! Jy sal nie glo hoe groot Callum al geraak het nie wens jy kon hom sien! Mis jou rerig baie tata!! mwha...mwha
From T STELLA
Hi. Voel of julle so naby is as ek na die foto's kyk. Joni sal more of Donderdag kom kyk.Sal weer snot en trane wees. Verseker! Mis en lief julle baie!!!!!!!!
Response: Baie dankie tannie sien uit daarna om van haar te hoor! Geniet tannie se dag verder! Mis en lief almal daar net so baie!! Tata!
From Wilna
Hi daar goga

Lekker om forto's van julle te sien het al amper vergeet hoe julle lyk, Callum het groot geword kan nie dink dit was die suentjie waarvoor ek op die lughawe totsiens gesê het. Julle lyk almal goed en baie gelukkig. Liefde Groete Wilna
Response: Hi daar dankie vir die boodskap! Ja, 'n mens kan nie dink dat hy so baie kan verander in 'n paar maande nie! Mis jou baie en hoop dit gaan nog goed daai kant! Tata
From Hester
Ag, hy lyk te oulik op die foto's! Dit lyk afof julle dit geniet het. My ma is darem uit die hospitaal uit en my pa het sy goed gepak en gegaan. Ek en Elize gaan kersfees daar kuier jy moet jou kersfees geniet dit gan iets anders wees daar anderkant wees jy moet fotos stuur okay geniet jou dag bly dit gan goed en met jou seuntjie love ya much gan ons huis oor doen sal januarie fotos stuur okay hoop jy kry jou permit sal hard bid want jy wag nou al lank sterkte toedels hessie
Response: Ek is bly om te hoor jou ma is beter en dat dit nog goed gaan met jou! Jy moet Kersfees geniet en sal foto's stuur! Ek en Callum spandeer Kersfees saam Daneel en vriende so sien nogal uit daarna! Mis jou baie en jy moet asb ook foto's neem! Tata
From Hester
Ilk's ons het die naweek vir Joni gesien en lekker saam gekuier. Ons sal mekaar seker meer sien. Dis uiters warm in Suid-Afrika en dit het nog niks hier gereen nie. Ons was die naweek in Ermelo en toe ons terug kom is my ma hospitaal toe. Klein Gerrit kuier hier vir die vakansie en ek is bly om te hoor dit gaan goed.
Braai julle ooit daar???? ha ha
Lovies Hester
Response: Hi hoop julle het lekker gekuier wens ek was daar! Ja ons braai baie hier het Saterdag gebraai en dit het gereen! Jammer om te hoor van jou ma hoop sy is alright! Geniet jou dag en dankie vir die boodskap! Tata
From Bronwyn
Hi There

Just checking to see if you are married yet!! Like the photo's. So has your mom got a job yet and how is Nicolene doing?

Will chat again soon
Response: Hi sorry not married yet will let u know when that happens will still be a while before that happens! My mom have not find a job yet and Nicolene has started with het Pause Course and going well! How are everybody up there? Thanks for the message will chat again! Bye-bye
From Hester
Jy het baie gewig verloor en lyk goed!! Nicky lyk soos 'n regte dame. Jy lyk baie gelukkig. Ek het vir jou foto's gemail laat weet of jy dit gekry het. God Bless love you
Hester
Response: Hi Hester, dankie ja ons is baie gelukkig kan nie kla nie! Het jou foto's gekry dankie! Mis jou baie!
From Beverley
Hi Ilka net vanoggend met jou ma gepraat, hoor dit gaan o.k met jou daardie kant,hoop jy kry gou werk. Granny wqs net nou hier by my om julle briewe te lees en een te stuur, maar dit word toe pik swart buite en sy hardloop toe gou huis toe, bang vir haal en sy's in Anthony se nuwe bakkie.maar daar het net 'n paar druppels geval en toe is dit weg,maar dit dreun nog. Madeleen Pick het Mej.Reenboog hierdie jaar gewen, maar daar was nie juis kompetisie nie.1st princess was daai van der Fyfer meisie van Amstedam. Callam verjaar een van die daai dan is hy 3, ek moes nou die dag vir Jen 'n Barbie koek gemaak het. Na baie drama het dit toe goed uit gekom sal 'n foto stuur sodra ek uitviind hoe. Groete aan almal en goed gaan, bye Bev
Response: Hi Tannie Bev thanx vir die boodskap. Callum word 4 as hy verjaar, kan jy dit glo! Kan nie glo Jen is al 5 nie, die tyd gaan so vinnig verby. Ja, ons mis nogal al die bekende goed daai kant. Dit vat nogal n rukkie om hier ingeburger te wees. Liefde Ilka en Callum
From Wilna
Goed om jou weer te sien julle lyk almal baie goed en die man in jou lewe ook nou kan ek darem 'n gesig by die naam sit. Liefde Groete jou Gogga
Response: Hi daar gogga! Nou wag ek net om te sien hoe jy nou lyk!! Dankie vir die boodskap mis jou baie!!!
From Granny
Hallo strangers, seen the photo's and we love the dog! Your house seems unusal to us. Callum has changed so much since we last saw him (all grown-up)Kimmie & Niel - are they enjoying school? Did Phillip & Nicky enjoy the flight and have the settled down, SORRY i wasn't here to see them before they left - I was in Namibia fishing with Gerhard & Barbs! We would love 2 c more photo's and would also like 2 find out if it's possible 4 us 2 send u photo's from this side. love 2 all
Hi Granny, hope u enjoyed your fishing trip, did u catch any?
Yes Callum is getting big, turning 4 in November. Phylip and Nicky enjoyed the flight but Nicky was quite airsick. Kimmie and Neil enjoy school at the moment. Will put new pics on soon so keep looking. Love Ilka and Callum
From Jou Tannie
Did is baie mooi daar by julle,bly om tê sien jy het gou aangepas,lyk goed. groete vir almal. wat is die ding met Niel kan hulle nie sy naam onthou of sê nie
Response: Dit is baie mooi hier en ek geniet dit baie hier! My ma hou nie van die manier hoe hulle hier Immanuel se naam se nie so ons noem hom Neil(kort en kragtig)! Dankie vir die boodskap!
From bron
Howzit Ilka,
What a lovely idea to have a web site. Daneel looks good Hummmmm. good choice there. C U soon
Bron Brad and Holly
Response: Hi,
Thanks i'm glad i found out about the webside!
Yeah Daneel is a real sweetie will try and hang on to him as long as possible!
Cant wait to see u guys again miss our weekends together! C soon! Ilka
From Phylip
Hoe gaan dit nog daar met jou? Ek het die fotos gesien dit lyk nogal mooi daar.So hoe gaan dit met die werkery daar geniet jy dit nog.Fotos van Callum en Daneel ook gesien dit lyk of jy bly is julle het daarheen getrek.Ons sien julle oor so twee weke ek dink ons gaan dalk eers by oom Brad bly tot die naweek dan gaan ons af kom,ons vlieg twee dae later as wat ons wou.

Tot weersiens
Phylip

Response: Dit is baie mooi hier veral met die somer wat kom is dit nog mooier! Ja is bly ons het hierna toe gekom en bly ek het vir Daneel ontmoet! Ja kan nie meer wag tot julle kom nie tel die dae al af! Ons almal wens ons kon julle op die lughawe gaan ontmoet het!! So dit is official sien julle dan oor twee weke(scary ne)?! Ilka
From Niccx
interressante huis, ek't hout verwag nie sink, anders, nogals mooi.taupo lyk na oulike plek. jis, ons kan nou nie mee wag nie more oor 'n week klim ons op die vliegtuig. jippie!!!!!!
Response: Ons kan ook nie meer wag nie! Die huis is van hout net sink plate vir die dak! Taupo is 'n baie mooi plek almal hier se dit is rerig 'n lekker plekkie!! Sien julle een van die dae en lekker vlieg!! Ilka