Travel Page by Planet Ranger
Home search About Advice

Travel Page

Ons 2 in Nederland

Welkom by ons 2 in Nederland. Hier hou ons julle op hoogte van ons lewe in Nederland.

Diary Entries

Sunday, 22 October 2006

Location: Monster, Netherlands

Dit is nou amptelik herfs hier en ek dink nie dat ons weer mooi sonnige dae voor volgende jaar gaan geniet nie. Ek en Liza was vrydag en saterdag in Brussels vir n tandheelkunde expo en sommer die geleentheid gebruik om bietjie van die stad te sien.
Moet eerlik se nie baie impress nie. Nog vuiler as Parys, dan moet jy weet. Was wel vrydag aand in n lieflike restaurant in n geselige straatjie naby die paleis. Lekker mossels geeet, is een van die belge se spesialiteite. Hulle praat baie frans daar en ons hollands was nie van vreeslike hulp nie, engels bring jou verder. Navigasie is n nagmerie - Belgie se paaie!!! Nou weet ons waarom mense daar minder belasting betaal as in Nederland. Brussels nie n stad waarheen ons sal teruggaan nie. Ons weet almal dat smaak verskil en is dit miskien iets vir julle.
Groete


Photos - Click Below


Click on any of the headings above to see some photos.

Leave a Message

Name:

Email (optional):

Message:

Travelling Soon?

Get Your own Planet Ranger Travel Page. Click Here