Travel Page by Planet Ranger
Home search About Advice

Goosen's Travel Page

Diary Entries

Friday, 29 December 2006

Location: Hastings, New Zealand

Hi daar,

Hoop julle het almal 'n lekker Kersfees gehad ons sin was lekker, net nie die selfde sonder die familie nie maar het probeer die beste maak daarvan. Hoop almal het lekker baie geskenke van Kersvader af!!!

Wel hier is dit lekker warm weer vir 'n slag, het maar so bietjie koue weer gehad nie baie lekker as dit onderstel is om sommer te wees nie.

Het so paar foto's opgesit meestal van Callum is maar bietjie moeilik om foto's van myself te neem...hehe so hoop julle geniet die foto's! Hoop almal het 'n awesome Nuwe Jaar en dat goeie dinge die nuwe jaar inwag!!!

Geniet die vakansie die wat op vakansie is en hoop om van almal te hoor.

Tata die Goosen's (Ilka)

Thursday, 07 December 2006

Location: Hastings, New Zealand

Hi daar!

Dankie vir die "messages" wat julle almal gestuur het is lekker om van almal te hoor!! Hier gaan dit nog goed Kersfees is net om die draai en kan nie meer wag nie, wens net ons kon dit saam ons familie spandeer maar gaan probeer om die beste daarvan te maak!

Callum het van laas week af begin skool toe gaan en is mal daaroor lekker baie maaitjies, hulle is 28 kinders in die klas, 1 juffrou en 'n helper (Assistant). Hy raak nou groot!!

Het nog foto's op gesit maar sal weer op sit na Kersfees ens.
Hoop julle almal het 'n Awesome Kersfees en Nuwe Jaar en dat die Here julle almal sal seen en net goeie dinge op julle pad sal stuur vir volgende jaar.

Hoop om van julle almal vinnig weer te hoor en hoe dit daar gaan met almal!!!

Tata mis almal baie die Goosen's

Thursday, 23 November 2006

Location: Hastings, New Zealand

Hi there

At last we got our own Travel Page so you can see what where up too and and write us a little massage!!
Callum is gone start with school next Monday so looking forward to that will be good for him...he's so bored at the moment!!!

Otherwise everything is going well with the 2 newly weds...still enjoying the married live so far!!

We will try to update as much as we can with photo's and what where up too!!! Enjoy the photo's and please leave us a massage!!

Enjoy your day and thanks for popping in!!

Tata the Goosen's


Photos - Click Below

Leave a Message

Name:

Email (optional):

Message:

Travelling Soon?

Get Your own Planet Ranger Travel Page. Click Here


Recent Messages

From Anna-Mart
Hi vreemdeling
Waar sal ek begin. Eerstens: Baie geluk aan jou en Daneel. Hoop julle is baie gelukkig en dat net mooi dinge vir julle in die toekoms inwag. (rather late than never) Tweedens: Callum het darem yslik groot geword - hou julle seker goed aan die gang.
Ek het so baie dinge wat ek vir jou wil skryf! Maar vir eers sal my eerste boodskap short en sweet wees. PS - Julle trou foto's lyk pragtig. Groetnis
Response: Oh my goodness!! Dit is so lekker om van jou te hoor! Baie dankie vir die boodskap, ja ek kan nie glo ek is nou getroud nie!
Callum hou ons rerig baie besig hy het eislik baie groot geword! Dankie tata
From Wilna
Hi dar!!! Dankie vir die Foto's goed om julle so nou en dan te sien maak my hart so bly om te sien jy en Callum is gelukkig. Liefde grote Wilna
Response: Hi girl, dankie vir die briefie hoop jy het 'n lekker Kersfees en Nuwe Jaar gehad, dink baie aan jou. Tata mis jou...
From Elizabeth
Hallo's
Dankie vir die lekker bederf. Kan nie glo Callum is so groot nie.Hoop julle het die feestyd geniet en dat hierdie 'n jaar vol van bederf sal wees.Baie liefde van ons almal aan die kant.
Response: Hallo, dankie vir die briefie lekker om van julle te hoor! Hoop julle het ook 'n awesome Kersfees en Nuwe Jaar gehad en dat die nuwe jaar sommer goed begin het!! Dankie stuur asb groete vir almal daar!! Tata Ilka
From Moeks
Hallo Callum
Jy lyk so smart toe jy skool toe gaan, kan nie glo jy is al so groot nie. Ek laaik daai haarstyl van jou toe jy disco toe is, het jy dit geniet?
Immanuel gaan so jaloers wees as hy die oulike perdjies sien wat oorkant jou bly.
Het jy oulike geskenkies by Kersvader gekry?
Luv u lots and lots Nan
Response: Hi Nan,
Ek het die Disco baie geniet wou nie ophou dans nie! Ek wens so Immanuel was hier sodat hy saam my kan gaan en wortels vir die perdjies gee! Mis almal vreeslik baie...tata Callum
From S.P.
Haai Nig.
Bly dit gaan goed. Fotos is baie mooi en jyt baie mooi gelyk op jou troue. Jis callum het al groot geword. Anyway, lekker kersfees tyd.
Baai
S.P.
Response: Hi lekker om van jou te hoor. Baie dankie het soos 'n prinses gevoel daai dag. Hoop julle het ook 'n lekker Kersfees en Nuwe Jaar. Geniet dit. Tata
From Moeks
Hallo julle 3, bly om te sien jul het eie goosen web page. Leka om weer na fotos te kyk.
Laat my verlang na julle.
Sal leka wees om n paar van julle te sien weer in NZ
Luv u lots
Response: Hi nan verlang net so baie die kant. Sal nog foto's op sit moet net sit en dit doen!! Mis almal baie daai kant lief vir julle tata!!
From Elizabeth
Dit was nou lekker gewees,was al so nuuskierig. Ilka,jy het pragtig gelyk en ek stem saam met oBarry,lyk na 'n goeie man.Baie geluk julle twee.Isobel kom Sondag terug,sal haar wys.Liefde van ons almal.
Response: Baie dankie...moet se ekt 'n marlyn gevang! Hoor wee gou van julle