This page is still loading

Photo Page

close
Close Window

Angeles Mountains

Location: Los Angeles, USA

'n Stappie in die berge naby Los Angeles saam met vriende.

Nog 'n Amerikaanse waarskuwing! Ons is nie so getrou om instruksies te onderhou soos die VSAers nie. So 20 meter verby die bordjie is daar die mooiste watervalletjie. Daar middagete geniet.

Bennie Dveer (Israel) voor, sy vrou Ravit net links, Ramesh (Singapoer) in die middel en Francisco (Portugal) hou die boom regop.

Breek van ravit se stywe stappas.

Moe maatjies.