This page is still loading

Photo Page

close
Close Window

San Francisco #1

Location: San Francisco, USA

Na Mammoth Mountain het ek 'n paar dae in San Francisco gespandeer. 'n Pragtige stad met baie interresante aktiwiteite. Meeste van die tyd het ek maar net rondgestap en soveel moontlik probeer sien.

Alcatraz.

'n MilitÍre begraafplaas net suid van die Golden Gate brug.

'n Pragtige seilskip (HMS Balclutha) in die Fisherman's Wharf hawe.

Alcatraz weer.

Trem

Balclutha in die dag.

Mense staan tou by een van die vele kabelkarstasies.

Nog 'n trem.

Die Golden Gate Brug vanaf gholfbaan.

Karretjies te huur in San Francisco vir "sightseeing".

San Franciscans is mal oor draf en skrik nie sommer vir die weer nie.

Golden Gate op 'n bewolkte Kersdag.