This page is still loading

Photo Page

close
Close Window

Sequoia National Park

Location: USA

Sequoia is so 300 km noord vanwaar ek bly (Tehachapi). In die park is die grootste bome ter wêreld. Was vanselfsprekend besonders om die reuse van naby te sien. ook my eerste sneeu in Amerika hier beleef.

Weer ek en Lance, hierdie keer by die park se ingang.

Lance (SA kollega en roomie) langs ons motor tussen 2 van die reuse.

Dink as so ene op mens moet val!

Die grootste lewende organismes in die hele wye węreld reg agter my! 84 m hoog, 11 m in deursnit!

Probeer my opspoor (Dink klein).