This page is still loading

Photo Page

close
Close Window

San Diego

Location: San Diego, USA

In Maartmaand het ons hele klas na San Diego gemobiliseer om die jaarlikse simposium van eksperimentele toetsvliëneers by te woon. Die aanbiedings van die hot shots was teleurstellend, maar die stad is pragtig! Wonderlike weer en lekker aktiwiteite. Seen en strand is mooi, maar nie in dieselfde klas as ide Kaap s'n nie. Ons het die dieretuin en Sea World besoek.



Diepdenkende oerang-oetang.

Ons het in die Catamaran Hotel gebly. Die limo is nie ons s'n nie.

Dieretuin was lekker. Veronderstel om die beste ter węreld te wees. Baie netjies, maar nogsteeds hartseer om 'n leeu in 'n klein hokkie te sien.

Pilot Whale spring hoog in die dolfynbad.

Dame wat moordwalvisse oplei ry op Shamu se neus rond.